Kom Jesus
nog terug?
Biduur
19:00 | Donderdae
Vrystaat
Kampvergadering 2026.
Sedaven Kampvergadering 2026.
Hartenbos Kampvergadering 2026.
Nuutste podsending.
Leraar Saake Botha | Distrik Leraar
Summary Block
Distrik nuus.
Gereed vir meer?
Die Sewendedag Adventiste Kerk is ‘n internasionale beweging van Christene wat uitreik om ander van die spoedige wederkoms van Jesus te vertel. Sluit by ons aan en word deel van ‘n wêreldwye liefdevolle familie.
Ons wil jou saam met ons hê.
“By die wederkoms van Christus sal die stem van die Aartsengel gehoor word, die regverdige dooies sal opgewek word, en die lewende regverdiges sal in onsterflikheid verander word. Dit is dan dat die oorwinning oor die dood en die graf triomfantlik uitgeroep word deur almal wat die gawe van die ewige lewe ontvang by die laaste basuin.”
— James White
Vertaal uit:
The Second Advent P. 4, Par. 1